Masala kerriesous
Ingredients
Instructions
~
Dis gerieflik om klaarbereide souse in die vrieskas te hê sodat jy vinnig heerlike, aromatiese geregte kan berei. Jy kan hoenderrepies of garnale vinnig gaarmaak en net die sous oorgooi. Of gooi die sous oor 'n heel hoender en bak dit soos gewoonlik in die oond. Kook sommer ekstra rys en vries dit vir volgende keer om nog meer tyd te spaar.
Masala kerriesous
Ingredients
Instructions