Marokkaanse lamskenkels
1. Verhit die olie in ’n groot kastrol oor hoë hitte. Verbruin die skenkels daarin en geurMarokkaanse lamskenkels
Ingredients
Instructions
na smaak. Voeg die ui en knoffel by en soteer tot goudkleurig en sag.
2. Druk die tamaties fyn met ’n vurk en voeg saam met die aftreksel by die skenkels.
3. Verlaag die temperatuur en voeg die tamatiepasta, gemmer, komyn, koljander, vinkel, cayennepeper, suurlemoenskil, kaneel en appelkose by. Prut vir 2½ uur tot sag.
4. Sit die lamskenkels voor met gremolata, koeskoes en keker-ertjies. (Gremolata: Meng gelyke hoeveelhede gerasperde suurlemoenskil en fyn gekapte pietersielie en knoffel.)