Marokkaanse kruisementtee deur Vickie de Beer. Hooffoto: Lindie Kriek
Sit die teeblare, kruisement en suiker in’n warm teepot.Marokkaanse kruisementtee
Ingredients
Instructions
Voeg die water by en roer liggies. Laat vir 5 min. trek. Laat afkoel.
Gooi die tee saam met ysblokkies in glasies.