1 Verhit die olie oor matige hitte en soteer die ui daarin tot sag. Voeg die rissie, gemmer en knoffel by en soteer vir 1 min.Marokkaanse groenteskottel
Ingredients
Instructions
2 Meng die kekerertjies deur en sprinkel die Marokkaanse speserye oor. Meng deur en voeg die tamaties, aftreksel en wortels by. Prut vir 8 min. of tot die wortels sag is. Geur na smaak.
3 Roer die babaspinasie deur die kekerertjies. Meng die kruie deur en sit met lemmetjiewiggies voor.