Foto: Johan Wilke
Margaret Gardiner vier op 21 Augustus haar geboortedag. Ons kyk na van die goeie tye wat ons al saam met haar gehad het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }• Margaret was in 1978 Mej. Heelal (die eerste Suid-Afrikaner wat dié titel gedra het) en het later as rolprentjoernalis begin werk.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }• Sy is sedert 2008 ons Hollywood-korrespondent. Sy voer maandeliks onderhoude met ons gunsteling- internasionale bekendes en so leer ons hulle beter ken. Loer na ons Margaret uit Hollywood-afdeling om meer van haar gesprekke te lees.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• Margaret bly jare lank al in Los Angeles saam haar man André Nel. Hier deel sy wenke van lekker goed om te doen wanneer jy in Los Angeles kuier.
• Margaret het in Kaapstad grootgeword en is baie na aan haar familie. Lees hier waar sy ons vertel oor haar gesin en veral haar liefde vir haar ma.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }• Margaret is nie net een van ons skrywers nie, maar sy verskyn ook gereeld op ons voorblad.
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.