Wenk
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Eksperimenteer nou met eetgoed en energiedrankies wat jy wil gebruik. Moet nooit toegee aan die versoeking om nuwe produkte op die Expo te koop en dit dan vir die eerste keer in die wedren te gebruik nie. Baie atlete voor jou het dit al probeer en uiteindelik van portaloo na portaloo gesteier…
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Week 16
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); } Maandag: 50 minute (*R) ingesluit 6 *strides
Dinsdag: rus
Woensdag: 40 min (*R), 20 min (*V)
Donderdag: Rus
Vrydag: 40 min van afwisselend 1 min (*R), 1 min (*I) pas
Saterdag of Sondag: 2h30 (*LSA)
*(R) Rustig: hartklop onder 140 slae per minuut, pas – ongeveer 7:45min/km
*(M) Medium: hartklop tusse 140-155 slae per minuut, pas – 7:08min/km
*(V) Vining: hartklop tussen 155-170 slae per minuut, pas – 6:20 min/km
*(I) Interval: hartklop 165 slae per minuut en hoër, pas – 5:51min/km
*(LSA) Lang Stadige Afstand: hartklop onder 140 slae per minuut, pas – 7:45min/km
*tydtoets (time trial) so vining as wat jy die afstand kan hardloop.
* “Strides” vinniger as wedrentempo, maar nie voluit.
*Bekende atleet Elana Meyer het ’n program vir ons ontwerp en sal jou van ’n half marathon tot ’n volle marathon kry met 5h00 as jou mikpunt. Die Sanlam Cape Town Marathon se afsnypunt is ’n rojale sewe uur, so jy het sommer baie ekstra tyd as dit jou eerste marathon is.
Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…
Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…
Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…
Genoeg vir 6 Bestanddele 625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…
Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…
Hierdie webwerf gebruik koekies.