Ons program vir die Sanlam Cape Town Marathon op 21 September in samewerking met Elana Meyer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }* Let wel: week 15 is herhaling van week 14
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Wenk
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Dis belangrik om binne 30 min na jou oefensessie energie en proteïene in te kry om te verseker dat jy spiere bou en herstel. Sjokolademelk (melk met ‘n teelepel kakao en bietjie suiker of Steri Stumpi) bevat die perfekte verhouding van hierdie voedingstowwe en dis boonop heerlik. Maak dit vooraf sodat jy dit dadelik kan drink, of koop Steri Stumpi om in jou oefensak te sit. Lg. is van langlewe melk en sal nie buite die yskas bederf as jy dit nog nie oopgemaak het nie
Week 15 (herhaling van week 14)
Maandag: 60 minute (*R) ingesluit 6 *strides
Dinsdag: rus
Woensdag: 20 min (*R), 40 min (*V)
Donderdag: Rus
Vrydag: 10 min (*R), , 6×1 (*V) met 2 min rus tussenin.
Saterdag of Sondag: 2h 30min (*LSA)
*(R) Rustig: hartklop onder 140 slae per minuut, pas – ongeveer 7:45min/km
*(M) Medium: hartklop tusse 140-155 slae per minuut, pas – 7:08min/km
*(V) Vining: hartklop tussen 155-170 slae per minuut, pas – 6:20 min/km
*(I) Interval: hartklop 165 slae per minuut en hoër, pas – 5:51min/km
*(LSA) Lang Stadige Afstand: hartklop onder 140 slae per minuut, pas – 7:45min/km
*tydtoets (time trial) so vining as wat jy die afstand kan hardloop.
* “Strides” vinniger as wedrentempo, maar nie voluit.
*Bekende atleet Elana Meyer het ’n program oor vier maande vir ons ontwerp en sal jou van ’n half marathon tot ’n volle marathon kry met 5h00 as jou mikpunt. Die Sanlam Cape Town Marathon se afsnypunt is ’n rojale sewe uur, so jy het sommer baie ekstra tyd as dit jou eerste marathon is.
Granola is deesdae nie net meer vir ontbyt bedoel nie. Hierdie krakerige kombinasie van sade…
Showmax het pas die amptelike lokprent vir The Mommy Club: Van die Hoofstad, vrygestel. Dis…
Genoeg vir 8 Bestanddele Tertdeeg 375 g koekmeel 2,5 ml (½…
In die derde episode van kykNET se skitterende Kokkedoor Vuur & Vlam-reeks moes die deelnemers…
Deur Maryke Roberts. Foto's: Maryke Roberst en verskaf/Departement Kultuur en Toerisme, Abu Dhabi …
Brandrissies is nie in almal se smaak nie en nie almal se palet hou van…
Hierdie webwerf gebruik koekies.