kategorieë: Gesondheid

Marathon-oefenprogram: Week 12

Wonderlik, jy het die eerste elf weke oorleef en nou is jy by week 12 van ons oefenprogram.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

As jy ongewone pyn in jou knieë, rug of bene ervaar is dit die moeite werd om jou skoene te inspekteer. Uitgetrapte skoene gooi jou liggaam se balans uit en lei tot allerhande sekondêre probleme. As jy nie seker is nie, besoek ’n gespesialiseerde sportskoenwinkel of ’n fisioterapeut. Die algemene reël is tussen 500 en 800km of ’n jaar se oefen in ’n paar skoene as jy nie lang afstande doen nie. Maar dit verskil vir individuele gebruik.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Besoek hierdie webwerwe vir interessante inligting en menings:
www.runnersworld.com/running-shoes/running-shoe-faq
www.runnersconnect.net/running-injury-prevention/how-long-before-you-have-to-change-running-shoes/

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hoe lank hou jóú skoene? Laat ons weet en stuur dit aan rooirose@caxton.co.za

Week 12
Maandag: 60 minute (*R)
Dinsdag: rus
Woensdag: 30 min (*R), 30 min (*V)
Donderdag: Rus
Vrydag: 6 km tydtoets*
Saterdag of Sondag: 1h 30min (*M)

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

*(R) Rustig: hartklop onder 140 slae per minuut, pas – ongeveer 7:45min/km
*(M) Medium: hartklop tusse 140-155 slae per minuut, pas – 7:08min/km
*(V) Vining: hartklop tussen 155-170 slae per minuut, pas – 6:20 min/km
*(I) Interval: hartklop 165 slae per minuut en hoër, pas – 5:51min/km
*(LSA) Lang Stadige Afstand: hartklop onder 140 slae per minuut, pas – 7:45min/km
*tydtoets (time trial) so vining as wat jy die afstand kan hardloop.
*Bekende atleet Elana Meyer het ’n program oor vier maande vir ons ontwerp en sal jou van ’n half marathon tot ’n volle marathon kry met 5h00 as jou mikpunt. Die Sanlam Cape Town Marathon se afsnypunt is ’n rojale sewe uur, so jy het sommer baie ekstra tyd as dit jou eerste marathon is.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Kry katte en honde ook Alzheimersiekte?

Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…

22 hours Gelede

Hoe om die kleredragreëls op uitnodigings te verstaan

Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…

22 hours Gelede

Is jou kleinding se sintuie oor- of ondersensitief?

Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…

22 hours Gelede

Waatlemoen-pizza met gebraaide feta

Die nuwe (en gesonder!) pizza - in slaai-vorm!

22 hours Gelede

Bessiejellies

Genoeg vir 6 Bestanddele   625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…

23 hours Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Len Muller oor sy passie vir musiek en sy gesin

Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…

24 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.