Bekende atleet Elana Meyer het ’n program oor vier maande vir ons ontwerp en sal jou van ’n half marathon tot ’n volle marathon kry met 5h00 as jou mikpunt. Die Sanlam Cape Town Marathon se afsnypunt is ’n rojale sewe uur, so jy het sommer baie ekstra tyd as dit jou eerste marathon is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Ons oefenprogram begin rustig om almal ’n kans te gee om hul voete te vind. Die program vir die eerste twee maande word elke tweede week herhaal. Dus word week een twee keer gedoen en verteenwoordig dus week een en twee.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Week drie en vier is weer dieselfde en so hou dit aan tot in week agt. Daarna moet almal op dreef wees en verander die program elke week.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Laat ons weet hoe jou oefenprogram vorder en stuur vrae en wenke aan rooirose@caxton.co.za
Maandag: 30 min (*R)
Dinsdag: Rus
Woensdag: 30 min (R), 10 min (*V)
Donderdag: Rus
Vrydag: 30 min van afwisselend 1 min (R) en 1 min (*I)
Saterdag of Sondag: 1h40 min LSA (lang, stadige, afstand)
*(R) Rustig: hartklop onder 140 slae per minuut, pas – ongeveer 7:45min/km
*(M) Medium: hartklop tusse 140-155 slae per minuut, pas – 7:08min/km
*(V) Vining: hartklop tussen 155-170 slae per minuut, pas – 6:20 min/km
*(I) Interval: hartklop 165 slae per minuut en hoër, pas – 5:51min/km
*(LSA) Lang Stadige Afstand: hartklop onder 140 slae per minuut, pas – 7:45min/km
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Veranda en Thelmané Wentzel Dit is die breë…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.