Essie wys ons hoe om prettige “French Valentine”-naels te kry, spesiaal vir Valentynsdag!
Dit het jy nodig:
.jpg)
.jpg)
.jpg)
Stap 1
Wend ’n basis-lagie aan jou naels om dit te beskerm. Wend twee lagies van die sagte pienk Essie Ballet Slipper oor jou nael.
.jpg)
Stap 2
Wend nou ’n lagie van die pienk Essie Fiesta op die bo-gedeelte van die nael, verf in die vorm van twee sirkels. Wag ’n paar minute totdat die nael heeltemal droog is.
.jpg)
Stap 3
Gebruik nou die Essie Lollipop bo-oor die Essie Fiesta-skakering en volg dieselfde metode maar los ’n stukkie van die Essie Fiesta-kleur oop sodat dit soos dubbele hartjies lyk. Wag ’n rukkie en wend ’n bo-lagie aan om die ontwerp te seël.
