Die nuwe Nail Candy Mani-Pedi Pen maak dit maklik om naelkuns op jou eie naels te skep. Die een punt, bekend as die “art-tip” van die Mani-Pedi Pen, stel jou in staat om op jou naels te teken. Die pen het ’n borseltjie aan die een kant met die “art-tip” aan die ander kant.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Gebruik dit so:
As jy wil, verf eers jou naels met die kleur van jou keuse en wag totdat dit droog is voordat jy met die naelkuns begin.
Druk nou sagkens die botteltjie (soos wat jy sal skryf as jy ’n pen vashou), om die naellak uit te druk en ontwerp jou eie naelkuns. Probeer dalk eers makliker naelkuns soos polka kolle of strepe.
Elke Mani-Pedi Pen van Nail Candy kom uit met twee kleure, ’n borseltjie asook “art-tip” aan elke kant. (Sien onder)
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die Mani-Pedi Pen is beskikbaar by Clicks, CNA uitgesoekte salonne en www.happygifts.co.za.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.