Ons is baie beïndruk met Sorbet se nuwe naellakverwyderaar. Wat dit uniek maak, is die slim salon-styl verpakking. Jy druk net ’n katoenballetjie bo-op die doppie en druk op en af om die vloeistof uit te kry.
Die nuwe Sorbet Nail Polish Remover is by Clicks beskikbaar.
Daar is drie verskillende weergawes: Harden, Nourish en Hydrate.