Waarom is ’n naelvlies-olie belangrik?
1. Die olie hidreer en voed jou naelvliesies
2. Dit herstel droë en gekraakte velletjies
3. Dit beskerm jou delikate naelvliesies gedurende koue wintermaande
4. Die olie wat die vel rondom jou nael hidreer, laat jou naels gesond lyk
5. ’n Naelvlies-olie dra by tot die gesondheid van jou naelbed en so ook gesonde naels
Ons sê, probeer:
ICE BOX colors Cuticle Treat
Ralo Cosmetics Cuticle Oil
ESSIE Nail Care Apricot Cuticle Oil
Sally Hansen Vitamin E Nail & Cuticle Oil