Aandag alle Gwen Stefani-aanhangers: Gwen en nael-guru, OPI, het saamgespan om hierdie asemrowende beperkte-uitgawe-reeks naellak vry te stel. OPI gebruik Gwen Stefani se styl en musiek as inspirasie vir dié reeks. ’n Pragtige bloedrooi sakering wat Gwen se kenmerkende rooi lippe weerspieël, vorm ook deel daarvan, die skakering word genoem – “Over & Over A-Gwen”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die reeks bevat 7 skakerings en ons is veral gaande oor die unieke name wat gekies is vir elkeen: Love.Angel.Music.Baby; 4 in the Morning; Push and Shove; Hey Baby, I Sing in Color.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Al meer tieners en jong volwassenes erken hulle is eensaam. Waarop moet ouers bedag wees?
Genoeg vir 6. Bestanddele 15 ml (1 e) olyfolie 100 g repiesspek, in…
Ons het by Julie van Deventer van Stilbaai se Busy Lizzie tuinbouklub gaan kers opsteek.
Suid-Afrika se geliefde sake- en kuierprogram, ontbytSAKE, het op 7 April ’n kwarteeu op die…
Almal wat Afrikaans praat, ken ’n storie oor waar hulle en die taal vandaan kom,…
Nadia Beukes, wat bekend vir haar veelsydige loopbaan as aktrise, stemkunstenaar en televisie-aanbieder is, het…
Hierdie webwerf gebruik koekies.