kategorieë: NaelsWenke

Kry ‘n manikuur by Carlton Hair

Goeie nuus vir Carlton Hair-liefhebbers. Jy kan nou jou naels ook by jou gunsteling salon laat doen. En as jy ’n afspraak maak om jou hare te kleur, kry jy ’n gratis “express mani.”

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Carlton Nails maak gebruik van Gelish en Morgan Taylor naellak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Jy kry ook ’n lojaliteitskaartjie, en na 11 stempels (’n stempel vir elke afspraak), kry jy ’n gratis manikuur. Die eerste stempel is gratis!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Salonne beskikbaar:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Carlton Hair Kaapstad:
Blessings @Canal Walk – (021) 555 1837/8
Oriole @Longbeach – (021) 7584274/5
Memory @Bayside – (021) 556 2051/2

Carlton Hair Johannesburg:
Dorah & Theo @Hyde Park – (011) 325 4995/16
Carla @Lonehill – (011) 465 2023/19
Sandra @Centurion – (012) 663 3926/2297
Elizabeth @Parkview – (012) 993 3693
Nontobeko @Irene – (012) 662 0709/10

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

2 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

2 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

2 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.