1. Wend nog ’n bolaag aan die dag nadat jy jou naels geverf het. Die ekstra lagie laat ook die kleur langer aanbly.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }2. Hou jou naelpolitoer in die yskas; dit sal langer hou omdat dit nie so vinnig dik word nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }3. Oorweeg ’n gelish Shellac of Essie Gel-behandeling. Dit is gel wat met naelverf gemeng is en hou 2-3 weke sonder om jou naels te beskadig.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }4. Kies goeie gehalteprodukte vir jou bo- en onderlaag.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Al meer tieners en jong volwassenes erken hulle is eensaam. Waarop moet ouers bedag wees?
Genoeg vir 6. Bestanddele 15 ml (1 e) olyfolie 100 g repiesspek, in…
Ons het by Julie van Deventer van Stilbaai se Busy Lizzie tuinbouklub gaan kers opsteek.
Suid-Afrika se geliefde sake- en kuierprogram, ontbytSAKE, het op 7 April ’n kwarteeu op die…
Almal wat Afrikaans praat, ken ’n storie oor waar hulle en die taal vandaan kom,…
Nadia Beukes, wat bekend vir haar veelsydige loopbaan as aktrise, stemkunstenaar en televisie-aanbieder is, het…
Hierdie webwerf gebruik koekies.