1. Wend nog ’n bolaag aan die dag nadat jy jou naels geverf het. Die ekstra lagie laat ook die kleur langer aanbly.
2. Hou jou naelpolitoer in die yskas; dit sal langer hou omdat dit nie so vinnig dik word nie.
3. Oorweeg ’n gelish Shellac of Essie Gel-behandeling. Dit is gel wat met naelverf gemeng is en hou 2-3 weke sonder om jou naels te beskadig.
4. Kies goeie gehalteprodukte vir jou bo- en onderlaag.