4 Foute wat keer dat jou mani/pedi nie so goed hou nie
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Leshe’ Corbett van The Laser Beautique in Seepunt gee raad
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
1 Jy buff nie jou naels nie Deur te buff raak jy ontslae van enige oortollige olie wat keer dat jou naelverf lekker vassit aan jou nael. Onthou, buff altyd in die rigting van naelgroei.
2 Jy is te haastig om ’n basis-lagie aan te verf ’n Basis-lagie maak die oppervlak van jou naels glad en makliker om die naelkleur aan te wend. Dit laat die kleur ook langer hou en keer dat die kleur jou naels vlek.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }3 Jy wend nie ’n bo-lagie aan nie ’n Bo-lagie keer dat jou naelverf vinnig chip en laat jou naelverf langer hou.
4 Jy wend jou kleur te dik aan Dit laat die kleur afskilfer.
Ons sê, probeer die volgende bo-lagies:
LCN Base & Top Coat Polish (uitgesoekte salonne)
Sparitual Mattify Matte Top Effect (uitgesoekte salonne)
Esie Good To Go Top Coat (uitgesoekte salonne)
Daar het ook ’n spesiale gas opgedaag – dié keer was dit Jess van Dyk…
Genoeg vir 4 Bestanddele 15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…
Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…
Die emosie het met tye hoog geloop toe Rian van Heerden die radio-legende Darren Scott…
Onthou jy knus voorleestydjies op jou ma of ’n ander volwassene se skoot? Dis vandag…
Strooikussings helder ‘n leefvertrek op. Dit is ‘n nuttige en bekostigbare bykomstigheid vir enige vertrek,…
Hierdie webwerf gebruik koekies.