kategorieë: Wenke

FoxBox maak opslae met opskiet-salonne

FoxBox-aanhangers in Kaapstad sal bly wees om te hoor dat FoxBox gedurende Augustus en September twee opskiet-salonne in die moederstad gaan hê. Dié twee nael-toonbanke sal in Woolworths Cavendish Sqaure en Woolworths V&A Waterfront wees.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Geen afspraak word benodig nie en die FoxBox-dames maak gebruik van Essie, Morgan Taylor, Gelish en Vinylux-produkte waarvan jy jou gunsteling kan kies.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Woolworths Cavendish Square se FoxBox-toonbank sal Donderdae tot Saterdae van 09:00 tot 19:00 oop wees en op Sondae vanaf 10:00 tot 17:00.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Woolworths V&A Waterfront se FoxBox toonbank sal elke dag van 09:00 to 21:00 oop wees.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

3 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

4 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

4 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

4 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

4 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.