Lente het aangebreek, en so ook Essie se nuwe reeks lenteskakerings. Ons sien uit om hierdie skakerings te toets, net betyds vir ’n warmer seisoen en sandale.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die Essie-lentereeks word beskryf as ’n spieëlbeeld van dit wat onlangs op die loopplank te sien was, baie pastelle en kunsmotiewe. Essie Weingarten (eienaar) sê “Walk on the wild side” met hierdie nuwe reeks.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Hier is die pragtige sakerings, watter een is jou gunsteling?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Spin the Bottle
Truth or Flare
Romper Room
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Hierdie webwerf gebruik koekies.