Kry naels met ’n elektriese effek van Essence!
Jy kan nou jou naels laat glinster soos juwele in metaalkleure, ’n suiker-effek en selfs polka-kolle met Essence se nuwe “Effect”-reeks. Die naellak wend maklik aan en gee jou naels ’n 3D-voorkoms.