kategorieë: Wenke

Doen-dit-self: Ombré-naels

Dit het jy nodig: OPI Nail Lacquer in Keeping Suzi at Bay; Essie Professional Application In Blanc; ’n skoon grimeersponsie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Stap 1
Wend die blou naellak as jou basislagie aan. Verf nog ’n laag aan indien nodig.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Stap 2
Meet met jou nael en wend genoeg van die wit naelpolitoer op die boonste hoek van die grimeersponsie aan en daaronder genoeg van die blou – die twee kleure moet effens inmekaar vloei.'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write('
'); }

Stap 3
Druk dan liggies met die sponsie op die nael (die wit hoek moet op die naelbedgedeelte kom) en herhaal twee of drie keer totdat jy tevrede is.

WENK Die bolaag sal die twee kleure van die ombré-kuns inmekaar laat vloei.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.