Sukkel jy ook soms met jou gunsteling skakering naellak wat te taai geraak het?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }OPI se oulike uitvindsel ” Nail Lacquer Thinner” maak daardie taai en dik naellak weer maklik om aan te wend.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Dit kan in enige naellak gebruik word (nie net OPI nie), en kan ook in jou basis-lagie en bo-lagie gebruik word. Dit blaas nuwe lewe in ou naellak en beloof dat jou naellak selfs nou langer sal hou!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Gooi twee tot drie druppels van die OPI Nail Lacquer Thinner in jou naellak-botteltjie, draai die doppie toe en skud – jou naellak is omtrent splinternuut!
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.