Deidré Loubser (Bemarking en Kompetisies), bedel leen en steel om elke geskenkpak spesiaal te maak. Met ’n oop hart en ’n groot glimlag!'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write('
'); }
Trotse Suid-Afrikaanse Musiek! Melissa Fourie (Produksie Assistent) help met die sortering van die CD’s.
Verpakking van die geskenkpakke vir die groot dag, 18 Julie 2012.'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write('
'); }
Ons by rooi rose glo daar is geen geskenkpak voltooi sonder ’n paar tydskrifte nie. Suné Kotzé (Bemarking & Promosies Koördineerder assistent) help met die tydskrifte
Danksy aan Hannes en sy span sal ons elke inwoner verras met ’n Caxton tydskrif.
Vir ’n ekstra bederfie gaan die rooi rose-span masserings en peuselhappies vir die inwoners van Ekklesiapark ouetehuis gee. Ons beoog om hierdie Mandela dag spesiaal vir almal te maak.