Teken in Ek wil nie meer ingeteken wees nie
Ingredients 280 g gekoopte sponskoek in ’n broodvorm 250 g suurlemoensmeer 125 ml (½ k) vars room 125 g vars frambose versiersuiker Instructions Sny die sponskoek oorlangs in snye van sowat 1 cm - soos jy ’n brood sal sny. Meng die suurlemoensmeer en room en smeer op die helfte van die snye. Pak die frambose op die suurlemoensmeer en sit die ander sny koek op die bessies. Sny die “toebroodjie” middeldeur om twee driehoeke te vorm. Sif versiersuiker oor en sit voor.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Onlangse plasings Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Hierdie webwerf gebruik koekies.
Aanvaar