kategorieë: KosMaklik en vinnig

Maklike resepte vir ’n maand

Hierdie gesonde, smaaklike etes is die ideale uitweg vir almal wie se dae te vol is. En terwyl jy nou aan die kook is, kan jy netsowel ’n bietjie meer kos maak en daarvan vries. Met Vickie de Beer se planne verskyn die kos volgende keer ook sommer in ’n nuwe gedaante op tafel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Ons deel 20 resepte vir vier weke se weeksaande.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Week 1

1 Beesvleisroerbraai

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

2 Krakerige viskoekies

3 Vinnige hoenderkerrie

4 Volstruisburgers met tzatziki

5 Geurige tamatie-en-wors-gebak

Week 2

1 Soutdeeg met ’n heerlike sampioenvulsel

2 Geurige hoenderkerrie in ’n ander gedaante

3 Hoenderkerriepasteie in ’n ander gedaante

4 Staatmaker-viskoekies in ’n ander gedaante

5 Gebakte vispannekoekies met ’n geurige kaassous

Week 3

1 Gerookte tamatiesop

2 Marokkaanse lamskenkels

3 Gebakte tamatie-en-lamsvleis

4 Grondboontjie-en-vark-roerbraai

5 Spaghetti Bolognese

Week 4

1 Blits-moesaka

2 Geroosterde hoender met baba-aartappels

3 Gebakte vis in geurige tamatiesous

4 Vinnige ghoelasj

5 Steakburgers met mosterd-uie

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

‘The Mommy Club’ se Johandri: “As dit soos hoërskooldrama voel, hou ek my afstand”

Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…

2 days Gelede

Nuwe herfsspyskaart by Creation is meer as kos en wyn

Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts     Creation het ook pas by die Eat…

2 days Gelede

Koek met sjokolade en souterige karamel

Lewer 1 groot koek   Bestanddele   Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…

2 days Gelede

Vyf vrae aan Anna Davel oor Suidoosterfees se ‘Konsert van Hoop’

Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Kristen Raath oor ‘Niggies’ en ma-wees op skerm

Hooffoto: Stavros Cassapis   Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…

3 days Gelede

PAS BEKEND | Nuwe kykNET-reeks verken dramas en intriges van nuuskantoor

Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.