kategorieë: KosNagereg

Maklike maaskaas-sjokolademousse

Resep: ‘Dairy Gives You Go

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
  • 1 ½ koppie gladde medium-vet maaskaas – kamer temperatuur
  • ¾ koppie gesmelte melksjokolade
  • 2 eetlepels kakao poeier, gesif
  • ½ koppie versiersuiker, gesif

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Metode

  1. Gebruik ‘n medium groote mengbak. Voeg die maaskaas, kakao, versiersuiker en gesmelte sjokolade in die mengbak en meng deeglik met ‘n slaplemmes of handklitser. Meng deeglik tot al die bestanddele goed gemeng is en die mengsel ‘n gladde tekstuur het.
  2. Skep die mengsel uit in klein, individuele koppies of glase en plaas dit in die yskas vir ongeveer 40 minute. Die nagereg kan bedien word met ‘n bietjie geklopte room en gesifte kakao. Bedien koud en geniet.

*Die nagereg-mengsel kan ook oornag in die yskas gelaat word

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.