kategorieë: DrankiesKos

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maklike gemmerbier – sonder gis deur Vickie de Beer

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Genoeg vir 6.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  • 100 g gemmer, geskil en grof gekap
  • 1 suurlemoen, gekap
  • 300 ml water
  • 100 g suiker
  • 1 liter limonade of sodawater, vir opdiening
  • 2 lemmetjies, vir opdiening

Metode

  1. Plaas die gemmer, suurlemoen en water in ’n bak, verwerk met stokmenger. Gooi deur ’n sif en druk die pulp om soveel vloeistof moontlik te verwyder.
  2. Gooi in ’n bottel en verkoel.
  3. Voeg die limonade of sodawater voor opdiening by. Garneer met lemmetjieskyfies.
Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Skuinskoek

Genoeg vir 8   Bestanddele   625 ml (2½ k) koekmeel 125 ml (½ k)…

20 hours Gelede

Vinnige Peppermint Crisp-tert

Mev. Sannie Bosman van Pretoria was in Mei, 2005 ons Teetydtreffer-wenner vir haar lekker vinnige…

21 hours Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Anton Goosen oor die verloop van tyd en sy nuwe musiek

Die Liedjieboer Anton Goosen is terug met ’n storie wat die hart tref. Anton, een…

22 hours Gelede

Die beste wenke om jou huis en lewe uit te sorteer

Die voordele wat ontklottering vir ons inhou, word wyd besing. Om te ontklotter beteken nie…

1 day Gelede

9 tekens wat wys jy is dower as wat jy dink

Dink gou oor hierdie vraag: Moet jy mense sien om hulle te kan hoor? Dan…

1 day Gelede

Bak op vuur? ‘Kokkedoor’-wenspan deel hul wenresep

  Dit was die woorde waarmee glanssjef Bertus Basson die deelnemers aan vanjaar se naelbyt-seisoen…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.