Foto: pixabay.com
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die Magdalenahuis in Kaapstad nooi jou vir ’n Valentynsbal op 14 Februarie 2018. Hierdie geleentheid word gehou om fondse in te samel vir die programme wat hierdie plek van veiligheid vir vroue en kinders bied. Nooi jou vriende en metgesel saam vir ’n driegangete, vermaak, en ’n elegante aand van dans. Kom en maak ’n verskil!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Tyd: 19h00 met verwelkomingsdrankies en canapés vir 19h30
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Datum: 14 Februarie 2018
Plek: Eensgezind, Klipheuwelweg, Durbanville, Kaapstad
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Koste: R280 per persoon. Hierdie sluit ’n driegangmaaltyd, wyn en musiek in. ’n Kontantkroeg is beskikbaar.
Drag: Elegant-informeel
Vir besprekings en verdere navrae, kontak Elsa Botha by 071 151 3670 of by elsa@magdalena.org.za
Besoek gerus hul nuwe webblad.
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.