Deur Vickie de Beer. Foto: Charles Russel.
Madeleines
Instructions
- Maak een hoeveelheid van die basiese sponskoekresep.
- Spuit 2 Madeleine-pannetjies met kleefwerende kossproei.
- Meng 45 ml tiemieblaartjies by die deeg en skep in die pannetjies.
- Bak vir 10 min. tot gaar.
- Maak die basiese Royal-versiersel (sien onder) en verdun met die sap van 1 suurlemoen.
- Doop die bokant van die Madeleines daarin en laat set.
Basiese Royal-versiersel:
Meng 1 eierwit en 250 ml (1 k) gesifte versiersuiker tot glad.
Catherine Schenck
Lees Meer
Bruintjies in ’n eiertjie
14/04/2025
Bruintjie-kolwyntjies
10/04/2025