Madelein Rust deel nuus oor kankerstryd. Aangebied deur Ilse Salzwedel. Hooffoto: Alet Pretorius/LAPA
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
In hierdie opname gesels Ilse Salzwedel met Madelein Rust oor haar skrywersloopbaan, haar lewe, en haar kankerstryd.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Drie dae na hierdie gesprek opgeneem is, is Madelein weer met kanker gediagnoseer.
Sy skryf: Toe ek my boek Kanker Schmanker! geskryf het, was my borskanker in remissie. Ek het vertel van die pad wat ek geloop het en advies uitgedeel. Ek het ook gesê ek weet kanker kan my weer tref en dat ek nie bang is nie. En nou het dit. Ek is drie weke gelede gediagnoseer met beenkanker. Kanker schmanker, man! Dis ’n wonderlike bevestiging van my mening dat mens se siel onaangeraak kan bly deur tragedie van enige aard – tensy jy dit toelaat. Voer jy die swart hond, of voer jy die wit hond? Die wit hond loop aan my sy. En ek kan nie sien dat ’n dier honger ly nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Lees ’n uittreksel uit Madelein se boek, Kanker Schmanker! Klik hier
Luister nou na hulle gesprek – dis gratis
Madelein Rust deel nuus oor kankerstryd:
Die dag toe ek ’n nuwe “boobie” gekry het
Oor versiersels en dié wat versier
Oor organe en bloed en ander lewegewende goed
Kanker-smanker-keriekstiek-stanker: ’n Nuwe is lente aan die kom
Van spookpyne en stories skryf
Die klein goedjies waarvan niemand jou vertel nie
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.