kategorieë: KalenderOntspanning

Maak tyd vir ’n “groen” vergadering!

Kapenaars kan nou al ’n “groen” aantekening in hul dagboeke maak vir 22 April 2017. Dit is wanneer Fry’s Annual Green Meeting weer ’n Kaapse draai maak. As jy tussen 14:00 en 22:00 by Jack Black Brewery gaan kuier, sal jy hope inligting van kundiges ontvang oor volhoubare lewe en oor hoe om ’n gesonde, planeet-vriendelike, plant-gebaseerde leefstyl te leef. Jy kan aan vegetariese geregte smul, na goeie musiek luister en lekker saam met ander passievolle mense kuier! Jy sal ook nuwe produkte kan beproef.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Kaartjies kos R150 per persoon. Besoek die webblad vir meer inligting of klik hier. Jy kan ook ’n e-pos stuur aan donovan@frygroup.co.za of +27 31 700 3022/3 bel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

2 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

2 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

2 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.