Maak self inkopiesakke: gratis patrone
Wees meer omgewingsvriendelik vanjaar en maak self inkopiesakke wat jy oor en oor kan gebruik! Dis ook die oulikste geskenk.
Een, twee, drie sakke!
Hier is drie oulike sakke in drie verskillende groottes wat jy kan maak! Daar is twee hekelpatrone en een naaldwerkpatroon.
Vir nog gratis, mooi, sakpatrone uit ons argiewe, loer hier.