kategorieë: Doen dit selfLeefstyl

Maak self gegeurde olies

Maak self gegeurde olies deur Liezel Norval-Kruger. Foto’s: Neville Lockhart.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Maak self gegeurde olies

Benodigdhede

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  • bottel
  • kurk
  • olie (olyf-, of soos verkies)
  • geurmiddel soos verkies
  • mediumgewig-papier
  • foto, of ander afbeelding van die geurmiddel

Maak olie so

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  1. Kneus die geurmiddel (½ k tiemieblare, of 8 knoffelhuisies, of die skil van 1 suurlemoen) in ’n stamper en vysel.
  2. Voeg dit by 300 ml olie en verhit oor ’n lae hitte. Gooi in ’n geskikte houer, bedek en laat vir twee weke trek.
  3. Syg deur ’n sif en gooi in ’n gesteriliseerde bottel. Bêre op ’n koel, donker plek.

Maak etiket so

  1. Besluit op ’n afbeelding van die geurmiddel – neem ’n foto, of soek ’n bestaande prentjie of illustrasie uit ’n tydskrif, boek of kaartjie.
  2. Bepaal die grootte van die etiket deur dit af te meet op die sykant van die bottel.
  3. Skandeer en druk die prentjie uit op mediumgewig-papier. Laat ’n wit rand om die prentjie as jy dit met ’n kerfmessie uitsny.
  4. Plak met gom vas.

Maak self gegeurde olies

Loer hier vir nog oulike projekte

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Makliker met moeilike tieners: 20 wenke vir beter verhoudings

Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…

45 mins Gelede

5 smullekker slaaie

Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer

4 hours Gelede

ONS KYK TERUG: Verlede jaar se naaswenners van ons ma-en dogter-kompetisie

Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf   Om ma en dogter op papier te wees is…

8 hours Gelede

10 dinge wat met jou vel gebeur soos wat jy ouer word

Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…

1 day Gelede

Wanneer seks seer is… | Wat is die oorsake en behandelingsmoontlikhede?

Deur Mariette Snyman       “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…

1 day Gelede

Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge!

    Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier!     Modern 14 F13MG      Kleinhandelaar:…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.