Maak self die oulikste kruieblikkies

Maak self die oulikste kruieblikkies deur Liezel Norval-Kruger. Foto: Neville Lockhart

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Kruieblikkies

Basiese benodigdhede

  • kwaste
  • maatband
  • kerfmessie
  • boor
  • skroewedraaier
  • saag
  • spyker
  • bliksnyer
  • hamer

Benodigdhede

  • enige blikkie (soos kos- of olieblikkies)
  • plantjie
  • gruis
  • potplantgrond
  • houtsplinters

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Maak so

  1. Sny die bokant van die blikkie met ’n bliksnyer oop, was die blikkie goed met warm seepwater uit en droog af.
  2. Draai die blikkie onderstebo en kap met ’n hamer en spyker dreineringsgaatjies in die onderkant.
  3. Gooi gruis in die blikkie en plant die plantjie in potplantgrond.
  4. Bedek die grond met houtsplinters sodat dit nie te vinnig uitdroog nie en maak goed nat.

Maak self die oulikste kruieblikkies

Loer hier vir nog blink planne!

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.