Maak self die mooiste wegpakplek vir jou tuingereedskap

Maak self die mooiste wegpakplek vir jou tuingereedskap deur Liezel Norval-Kruger. Foto: Neville Lockhart

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Wegpakplek

Basiese benodigdhede

  • kwaste
  • maatband
  • kerfmessie
  • boor
  • skroewedraaier
  • saag
  • spyker
  • bliksnyer
  • hamer

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Benodigdhede vir die rakkie

  • 2 riete
  • 4 paalhake
  • 8 skroewe met stoppers
  • slagtershake

Maak so

  1. Besluit op die lengte van die hangplek benodig en saag die riet in die verlangde lengte.
  2. Bepaal die hoogte waarteen die riet opgehang moet word deur dit teen die muur op 2 paalhake te laat rus. Merk met ’n potlood die posisie van die skroefgate op die hake. Verwyder.
  3. Boor gate op elke merkie, sit die stoppers in en skroef die paalhake in posisie. Plaas die riet in posisie.
  4. Herhaal vir die montering van die tweede riet.
  5. Hang slagtershake aan die riete om gereedskap aan te hang.

Maak self die mooiste wegpakplek vir jou tuingereedskap

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Voltooi jou kuier in Kaapstad met ’n ete by Marble Cape Town

Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…

10 hours Gelede

Darren Scott op ‘Laataand by Rian’: “As ek nie kan praat nie, kan ek nie werk nie”

Die emosie het met tye hoog geloop toe Rian van Heerden die radio-legende Darren Scott…

11 hours Gelede

Lees saam met jou kind op Wêreld Boekedag

Onthou jy knus voorleestydjies op jou ma of ’n ander volwassene se skoot? Dis vandag…

13 hours Gelede

Kleur in met strooikussings

Strooikussings helder ‘n leefvertrek op. Dit is ‘n nuttige en bekostigbare bykomstigheid vir enige vertrek,…

15 hours Gelede

4 geheime van gesonde, gebalanseerde vroue

  1 Eet stadig Die praktyk van hara hachi bu hou die mense van Okinawa…

17 hours Gelede

Hoe om jou snyplanke skoon en kiemvry te hou

Hier is 'n paar stappe om jou snyplank behoorlik skoon te maak:   Was jou…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.