kategorieë: DekorLeefstyl

Maak Sealy deel van jou slaapparadys

Maak Sealy deel van jou slaapparadys. {Geborg}

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die bekendste en mees geliefde bed-handelsnaam, Sealy, gee families hulle beste slaap vir generasies al.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Sealy is die leier in navorsing en tegnologie wat jou die gesondste slaap moontlik kan gee. En gesonder slaap lei tot ’n gesonder daaglikse lewe.

Maak Sealy deel van jou slaapparadys

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Neem ’n blaaskans

Die wêreld beweeg al hoe vinniger en dis meer belangrik as ooit om ’n blaaskans te neem en ’n goeie nagrus te kry. Dis hiér waar Sealy, met hulle eksklusiewe Posturpedic Technology™, toetree.

Nie net is Sealy-beddens die perfekte plek om te ontspan aan die einde van die dag nie, hulle is selfs beter om in wakker te word. Daar is niks lekkerder as om wakker te word en vars, energiek en reg vir die dag te voel nie.

Pure luuksheid

Sealy het onlangs hulle hele reeks weer bekend gestel en die beddens lyk nou so asemrowend aan die buitekant as wat hulle binne is.

Met rustige kleure en pragtige materiaal gee die nuwe Sealy-reeks ’n gevoel van pure luuksheid van die oomblik wat jy dit sien.

’n Bed wat netjies pas

Die nuwe Sealy-verwysingstelsel maak dit maklik om die verskille tussen die reekse te verstaan en laat jou die beste bed vir jou byna kies.

Soek net vir die opmerklike Sealy-logo en die eksklusiewe Posturpedic Technology™ en maak reg vir ’n aand se soete slaap.

Vir meer inligting en om die hele reeks te sien, gaan na sealy.co.za of volg @ SealySouthAfrica op Facebook.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Vinnige salmpasta

Genoeg vir 4. Bestanddele   500 g vars pasta, soos tagliatelle of spaghetti 250 ml…

12 hours Gelede

Hoe om jou hond se ore skoon te maak

Om jou hond se ore skoon te maak is ’n noodsaaklike deel van sy basiese…

13 hours Gelede

Gevulde soetrissieslaai

Bestanddele   3-4 groot rooi soetrissies, middeldeur gesny, en wit vliesies en pitte verwyder. sout…

14 hours Gelede

10 goed wat jy kan doen om slegte gewoontes hok te slaan

Ons almal het een of ander slegte gewoonte. Die goeie nuus is dat jy dit…

15 hours Gelede

Van speelskool na grootskool: 5 wenke

Van speelskool na grootskool: 5 wenke deur Mariette Snyman. Foto Pixabay   Om by die…

16 hours Gelede

Verleng die lewe van jou swembroek

Met die strandseisoen op ons, kyk ons na die moets en moenies om te verseker…

16 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.