1. Spoel gebreekte eierdoppe goed uit en was dit met seep.
2. Verf die eierdoppe ’n helder kleur.
3. Gebruik ’n ou karton, eierhouer om dan jou plantjie in te sit.
4. Gebruik meestal vetplante en plant die plantjies in die eierdoppe en kartonholtes.
Dis ’n oulike geskenkie vir iemand se tuin. Hulle kan die plantjies vir so twee weke in die houer hou en daarna oorplant.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Granola is deesdae nie net meer vir ontbyt bedoel nie. Hierdie krakerige kombinasie van sade…
Showmax het pas die amptelike lokprent vir The Mommy Club: Van die Hoofstad, vrygestel. Dis…
Genoeg vir 8 Bestanddele Tertdeeg 375 g koekmeel 2,5 ml (½…
In die derde episode van kykNET se skitterende Kokkedoor Vuur & Vlam-reeks moes die deelnemers…
Deur Maryke Roberts. Foto's: Maryke Roberst en verskaf/Departement Kultuur en Toerisme, Abu Dhabi …
Brandrissies is nie in almal se smaak nie en nie almal se palet hou van…
Hierdie webwerf gebruik koekies.