Maak so
1. Spoel gebreekte eierdoppe goed uit en was dit met seep.
2. Verf die eierdoppe ’n helder kleur.
3. Gebruik ’n ou karton, eierhouer om dan jou plantjie in te sit.
4. Gebruik meestal vetplante en plant die plantjies in die eierdoppe en kartonholtes.
Dis ’n oulike geskenkie vir iemand se tuin. Hulle kan die plantjies vir so twee weke in die houer hou en daarna oorplant.
Lees ook: RESEP: Paasbolletjiering