Maak kreatiwiteit deel van jou lewe en wees gelukkiger deur Mariette Snyman
Ons fokus so op produktiwiteit en om by te hou dat ons vergeet ons kan ons skeppingsvermoë inspan om sommer net te sing, verf, of dans omdat dit lékker is. Die uitkoms maak nie saak nie, solank ons geniet. Luister hier om te hoor watter voordele dit alles vir jou inhou en hoe jy dit kan omhels in jou daaglikse lewe.
Luister nou na die podsending en kry inspirasie!