kategorieë: Doen dit selfLeefstyl

Maak jou eie skoonmaakmiddels op die natuurlike manier

Maak jou eie skoonmaakmiddels op die natuurlike manier. Deur Cornel Dunn. Hooffoto: Pexels

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Ons is almal bewus van die nadele van sommige chemiese produkte op die mark. Hier volg staatmaker resepte vir jou eie skoonmaakmiddels. Onthou om dit goed te meng.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Opwasmiddel

  • 3 eetlepels Castile seep (fyn gerasper)
  • 2 koppies warm water
  • 2 teelepels gliserien
  • 2 eetlepels asyn
  • 10 druppels laventel essensiële olie

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Waspoeier

  • 5 kg natuurlike boraks
  • 2 kg sodakristalle
  • 500 g koeksoda
  • 3 koekies Sunlight seep (fyn gerasper)
  • 35 druppeltjies essensiële olie

Hierdie produk skuim nie baie nie, maar maak wel deeglik skoon.

Venster-skoonmaakmiddel

  • ¼ koppie witasyn
  • 1 eetlepel mielieblom
  • 2 koppies warm water

Toiletskoonmaakmiddel

  • ¾ koppie koeksoda
  • ¾ koppie witasyn
  • 10 druppels teeboomolie
  • 10 druppels laventel essensiële olie

Veeldoelige skoonmaakmiddel

  • ¼ koppie witasyn
  • 1 eetlepel koeksoda
  • 1 liter warm water
  • sap van ½ suurlemoen

Lees nog: Ses skoonmaakfoute vir banke en stoele wat jy nooit moet maak nie

Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

2 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

2 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

2 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.