Jy benodig
- Mooi ronde klippe
- Prente of patrone wat jy kan afvryf (“rub-ons” beskikbaar by Herbert Evans en kunswinkels)
- Houtstokkie
Maak so
- Knip die prent of patroon uit en verwyder die dekpapier agter.
- Plaas dit in die regte posisie op die klip en vryf met die houtstokkie tot die prent of patroon op die klip oorgedra is.
- Verwyder die voorste dekpapier versigtig.
Vir meer inligting kyk by Your Family se webwerf