kategorieë: Doen dit selfLeefstyl

Maak jou eie materiaal-vissies

Jy benodig

  • Papier, potlood, skêr
  • Materiaal
  • Knope
  • Stopsel
  • Naald en borduurgare

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Maak dit so

  1. Teken ’n vis op papier. Sny ’n visvorm uit papier vir ’n patroon. Laat 1 cm reg rondom toe vir ’n naat. Knip die vis uit materiaal. Daar moet twee kante wees.
  2. Plak ’n oog op elke pant van die vis vas.
  3. Gebruik borduurgare en borduur ’n mond vir die vis.
  4. Plaas die regte kante van die materiaal teen mekaar en werk die vis toe. Laat ’n gaatjie onder die maag sodat jy die stopsel kan indruk. Stop die vis op.

Vir meer inligting kyk by Your Family se webwerf

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Anelle Tewson

Onlangse plasings

5 maniere om meer selfvertroue te hê

Ons wil almal die soort vrou wees wat ’n kamer binnestap en selfvertroue uitstraal. Gebruik…

16 hours Gelede

‘n Velsorggids vir elke ouderdom

Soos ‘n mens ouer word, raak dit moeiliker om die sigbare tekens van elke verbygaande…

17 hours Gelede

Karamelspringmielies-en-mout-koekies

Gebruik ons resep vir basiese soetkoekies en maak hierdie lieflike karamelspringmielies-en-mout-koekies. Die koekieblik sal nie…

20 hours Gelede

Vanaand op ‘Een keer om die son’

Een keer om die son, volg die lief en leed van een familie oor die…

21 hours Gelede

Suidooster: Vyf stormagtige kinkels wag op kykers in Julie

’n Tornado van drama gaan glo Ruiterbosch, die fiktiewe Kaapse woonbuurt waar Suidooster afspeel, dié…

2 days Gelede

Maklike resepte vir ’n maand

Hierdie gesonde, smaaklike etes is die ideale uitweg vir almal wie se dae te vol…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.