kategorieë: Doen dit selfLeefstyl

Maak jou eie kopstuk

Maak jou eie kopstuk Deur: Elandrè Swart. Hooffoto: KatarzynaBialasiewicz/istock images

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Benodigdhede:

  • Ou skilderdoekprent
  • Dun houtbord
  • Muurpapier
  • Verf
  • Sterk houtgom
  • Boksmes
  • Klein en groot verfkwasse
  • Ou kaart om die gom mee te smeer
  • ’n Liniaal

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Stappe

Stap 1

Verwyder al die kramme uit die skilderdoek, jy het net die raam nodig.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Klik hier vir nog kopstuk-inspirasie

Stap 2

Nadat al die kramme uit is, kan jy koerantpapier op die vloer oopvou en begin verf. Ons het ’n steenkoolkleur gekies om by die muurpapier te pas.

Ons het die houtbord by Builders Warehouse gekoop. Jy betaal ‘n ekstra bedraggie om die bord te laat sny.

Lees ook: Maak jou eie découpage-kopstuk

Stap 3

Gooi die houtgom uit op die bord, smeer glad met ʼn ou kaart en sit op jou skilderdoekraam voor dit droog word.

Lees ook: Doen-dit-self: Versier ’n houer

Stap 4

Gebruik die res van die gom en herhaal stap 3 op jou houtbord om die muurpapier op te plak. Begin van een kant af en werk stadig met ʼn liniaal bo-op die muurpapier om seker te maak jy kry soveel moontlik lugborrels uit. (Druk ’n naald in klein lugborrels.) Sodra jou muurpapier geplak is en alle borrels uit is, kan jy die muurpapier wat oorhang met ’n boksmes van die kante afsny.

Lees ook: Skep ’n fokusmuur

Stap 5

Verf met ’n kleiner kwas die bord tussen die muurpapier en skilderdoekraam om seker te maak die kleur pas.

Lees ook: Hou jou matras skoon

Stap 6 (Opsioneel)

Ons het ou rame dieselfde kleur geverf en bo-op gehang.

Lees ook: Raam jou foto’s!

Die eindproduk

Lees ook: Wenke vir ’n huislike gastekamer

Deel
Gepubliseer deur
Elandre Swart

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

1 day Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

1 day Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

1 day Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

1 day Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

1 day Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.