kategorieë: Doen dit selfLeefstyl

Maak jou eie Klipkaktus

Jy benodig

  • Klippe
  • Verf in twee skakerings van groen
  • Kwaste
  • Koerantpapier
  • Wit merkpen
  • Grond
  • Gruis
  • Potte

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Maak dit so

  1. Kies klippe wat die vorm van ’n kaktus het. Was die klippe.
  2. Pak die klippe op koerantpapier en verf die klippe. Laat droog word voor jy die ander kant verf. Jy het verskeie lae verf nodig.
  3. As dit droog is, gebruik die wit merkpen en teken kolle, sterre en dorings op die kaktusse op die klippe.
  4. Jy het ’n kombinasie klippe nodig om dit realisties te laat lyk.
  5. Vul die pot met grond en “plant” die kaktusklippe. Bedek die grond met gruis.

Vir meer inligting kyk by Your Family se webwerf

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Anelle Tewson

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

1 week Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

1 week Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

1 week Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

1 week Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

1 week Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.