kategorieë: Doen dit selfLeefstyl

Maak jou eie kersversierings van deeg

Jy benodig

  • ’n Gladde werkoppervlak (’n silikoonmatjie)
  • Wit kunsklei (Jovi-klei)
  • Klein koekroller
  • Kant of doilie om op die klei te druk
  • Kersfees-koekiedrukkers
  • Sosatiestokkie
  • Verf in die kleure van jou keuse
  • Kwas
  • Papierhanddoek
  • Heritage CPG Podge (Ceramic and Glass Podge)
  • Tou

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Maak dit so

  1. Rol die klei omtrent 5 mm dik uit. Plaas die kant op die klei en rol ferm, maar versigtig daaroor.
  2. Gebruik die koekiedrukkers en druk vormpies uit die klei.
  3. Maak gaatjies met ’n stokkie waardeur die lussies vir hang gebind gaan word. Laat droog word.
  4. Verf die vormpies. Terwyl die verf nog nat is, neem ’n klam doek en vryf lig oor die verf sodat dele van die kant-afdruk sigbaar is, Laat droog word. Glaseer met ’n lag keramiek podge en laat droog word.
  5. Bak in ’n koel oond (sowat 50°C-90°C) vir 20 minute. Laat droog word.
  6. Maak ’n lussie met die tou deur die gaatjie. Hang op jou boom.

Vir meer inligting kyk by Your Family se webwerf

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Anelle Tewson

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.