kategorieë: Doen dit selfLeefstyl

Maak jou eie Kerskaartjies met knope

Kerskaartjie met knope

Jy benodig

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
  • Gekleurde karton
  • Knope
  • Ppenne
  • Gom

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Maak dit so

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Patroon-kaartjie

  1. Vou die karton in die helfte om ’n kaartjie te vorm
  2. Teken ’n ontwerp en versier met knope.

Balonne van knope

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  1. Vou ’n karton in die helfte om ‘n kaartjie te vorm.
  2. Teken toutjies wat van die dak hang.
  3. Plak knope aan die onderpunt van elke ballon.

Vir meer inligting kyk by Your Family se webwerf

Deel
Gepubliseer deur
Anelle Tewson

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.