Kerskaartjie met knope
Jy benodig
- Gekleurde karton
- Knope
- Ppenne
- Gom
Maak dit so
Patroon-kaartjie
- Vou die karton in die helfte om ’n kaartjie te vorm
- Teken ’n ontwerp en versier met knope.
Balonne van knope
- Vou ’n karton in die helfte om ‘n kaartjie te vorm.
- Teken toutjies wat van die dak hang.
- Plak knope aan die onderpunt van elke ballon.
Vir meer inligting kyk by Your Family se webwerf