• Hesiën
• Wol
• ’n Hasie-tekening wat jy kan uitdruk en -knip
• Verf
• Verfkwas
• Lint
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
1. Gebruik die prentjie om die hasie te teken op die hesiën. Maak seker dat jy die hasies ewe vêr uitmekaar teken.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }1b. Verf nou die hasies se lyfies met die verf wat jy gekies het.
2. Maak seker dat jy koerantpapier onder die hesiën sit sodat die verf nie deurslaan op die oppervlak nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }3. Neem wol en draai om jou vingers.
4. Gebruik nou ’n afgeknipte stukkie wol om dit te vas te bind.
5. Knip die wol soos aangedui in die foto.
6. Nou dat die wol geknip het, het jy jou stertjies vir die hasies.
7. Jou eindproduk lyk nou so! Plak die stertjies vas met Bostik-gom, of werk dit vas met ’n naald en gare. Versier dit verder deur lint te gebruik.
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.