Maak jou eie, gesonde drinkjogurt

Maak jou eie, gesonde drinkjogurt deur Salomé Delport.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Drinkbare, suikervrye jogurt is skaars op die winkelrakke, maar jou eie kan jy maklik maak – net so smaaklik soos die kommersiële weergawe, maar met minder suiker en preserveermiddels.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Maak jou eie, gesonde drinkjogurt só

Berg jou tuisgemaakte produk in die yskas in ’n bottel met ’n digsluitende deksel waar dit vir ’n dag of twee goed sal hou.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Jy kan ses porsies maak met:

  • 500 ml Bulgaarse jogurt
  • ¼ koppie vrugtepulp (perske, appelkoos, kiwi, of 5 druiwekorrels)
  • ½ koppie water of melk
  • Kunsmatige versoeter (opsioneel)

  1. Verpulp die vrugte in ’n 1 liter-houer.
  2. Roer die jogurt en die water of melk by.
  3. Die vrugte maak die jogurt taamlik soet – jy het moontlik min, of selfs geen bykomende versoeter nodig nie.
  4. Skink – en geniet jou heilsame drinkjogurt!

Vir nog gesonde en tuisgemaakte resepte, loer hier

Lees ook:

Is laktose-intoleransie die oorsaak van jou maagpyn?

Hoe om die regte jogurt te kies as jy laktose-intolerant is

11 slim planne vir melkplaasvervangers en suiwelprodukte

Onthou, jy het net een lewe – gesonde keuses gee jou die woema daarvoor!

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

6 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

6 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

7 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

7 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

7 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

7 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.